Jhannes Kerkorrel Somer Lyrics

hier kom die somer, die son
hier kom die somer, die son
dae soos heuning
warm en lou

branders rol in by die see
branders rol uit by die see
en hoog in die lug
dryf die meeue rond

ons kan gaan sit by die karosel
onder �n sambreel al die skepe tel
later gaan ons ver oor die wit sand loop
en kyk as die son sak in die blou see

o-

stadig die somer
stadig die somer
en hoog in die lug
dryf die wolke rond

hier kom die somer, die son
hier kom die somer, die son
dae soos heuning
warm en lou

branders rol in by die see
branders rol uit by die see
en hoog in die lug
dryf die meeue rond

ons kan vir on sdalk �n eiland koop
niemand sal weet ons het weggeloop
later gaan ons ver oor die wit sand loop
en kyk as die son sak in die blou see

o-

stadig die somer
stadig die somer
en hoog in die lug
dryf die wolke rond�

See also:

51
51.122
kuyss Fatso Forgetso Phase Lyrics
Dhan Dhana Dhan GOAL Hey Dude Lyrics