Jhannes Kerkorrel Almal Moet Gerook Raak Lyrics

Almal, almal moet gerook raak
Almal moet hoog raak
Hoog soos �n spook raak

Hey, hey, hey, almal
Almal moet gerook raak
He, he, he
Almal moet gewoond raak
Die gemors hier skoon maak
Almal kan mos sien

Almal, almal hier moet hoog raak
Hoog soos �n spook raak

Hey, hey, hey, almal
Almal moet gerook raak
He, he, he
Almal moet gewoond raak
Die gemors hier skoon maak
Almal kan mos sien

Instrumental

Almal moet hoog raak
Almal moet gewoond raak
Almal, almal, almal
Almal moet skoon maak
Die gemors hier skoon maak

Almal moet gewoond raak
Alaml kan mos sien

See also:

51
51.122
Dornenreich Leben lechzend Herzgeflueste Lyrics
Mariano Civico Voy a llenarte toda Lyrics