Annelie Van Royen Bitterbessie Dagbreek Lyrics

Bitterbessie dagbreek biterbessie son
'n Spieel het gebreek tussen my en hom
Stap ek langs die grootpad om daarlangs te draf
Oorals draai die paadjies van sy woorde af
Dennebos herhindering dennebos vergeet
Het ek ook verdwaal trap ek in my leed
Pappagaaibond eggo kierang kierang my
To dat ek bedroe weer die koggel kry

Eggo is geen antwoord antwoord hy aan hom
Bitterbessie dagbreek biterbessie son
Bitterbessie dagbreek biterbessie son

Bitterbessie dagbreek biterbessie son
'n Spieel het gebreek tussen my en hom
Stap ek langs die grootpad om daarlangs te draf
Oorals draai die paadjies van sy woorde af
Dennebos herhindering dennebos vergeet
Het ek ook verdwaal trap ek in my leed
Pappagaaibond eggo kierang kierang my
To dat ek bedroe weer die koggel kry

Eggo is geen antwoord antwoord hy aan hom
Bitterbessie dagbreek biterbessie son
Bitterbessie dagbreek biterbessie son

See also:

53
53.75
Guns N' Roses The Blues (Live) Lyrics
Nirvana Milk It [live 96 ] Lyrics