Steve Hofmeyr Die Bloubul Lyrics

BLOU BUL

Die bloubul eet nie van die vloer af nie
Die bloubul weet nie van verloor af nie
Die bloubul sukkel nie sy roer af nie
Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek skree nie WP nie ek bly 'n bul
Ek skree nie OP nie ek bly 'n bul
Ek skree nie Vrystaat nie ek bly 'n bul
Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele blerrie spul

Die bloubul tjank nie by sy pale nie
Die bloubul tjank nie by sy ma'le nie
Die bloubul tjank nie by die pale die
Nou vra jy my vir wie ek skree

Koor x 1

MET JOU IN MY LEWE

Met jou in my lewe kan ek soveel vermag
Dis die aand van die oujaar
Dat ek toe geweet het ek vir jou sou wag
Met jou in my lewe behoort die wêreld aan my
Die toekoms is ons s'n weg is die verlede
Jy sal altyd hier bly

Het jy dit dan nooit ooit geweet nie
Hoe ek oor jou voel
Ek wou dit nooit aan jou wys nie
Jy was altyd so koel
Maar vanaand to ek jou in die deur sien
Was daar iets weerloos in jou
Dis toe dat ek weet ek wil jou altyd, altyd hier hou

Koor x 1

NEEM MY OP VLERKE

Jy sien die wêreld deur kinders se oë
Hoef nie aan ander se twyfels te glo
Jy is 'n boodskap 'n wese wat woordloos verstaan

Jy is die liggende boog wat bly swewe
Hoop wat soos son in my polsslag bly lewe
Op trappe van lig loop jy sag jou asem 'n wolk
Stil soos die nag

Neem my op vlerke engel ek wil soos jy
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke engel laat my verstaan

See also:

56
56.4
Tigris Chase The Devil Lyrics
Fábio Júnior O Que Que Há? Lyrics