Dana Winner Sproetjies Lyrics

Daar's n park in my tuisdorp ver weg van die
stad se lawaai
Waar die kinders na skool in die middae
kom speel en baljaar
En eandag sien ek n klein dogtertjie eenkant
alleen
Met traantjies wat rol oor haar
sproetgesiggie heen

Chorus:
En ek sê : 'sproetjies, liefling, daar 's n
reënboog in jou oë
Wil jy graag 'n groot geheim hoor?
Almal wil graag soos jy waes
Want jy's pragtig, liefling', en sy druk
saggies my hand en sê
'ek wens ek kon my deur jou oë sien'.

Al die somers en winters is nou reeds so
lankal verby
En die glimlag van jonkwees verberg soms n
ou hartseer pyn
En eendag sien ek sproetjies weer, en my oë
staar verdwaas
Want die lelike eendjie verander in die
mooiste swaan

Chorus:

En ek sê: 'sproetjies, jy's pragtig' en sy druk
saggies my hand
En sê: 'ek wens ek kon my deur jou oë sien'
Ek gaan by die s_____rg een aand na n
opvoering kyk
En daar dans n meisie wat net soos n
veëprinses lyk
Met n glimlag so stralend begroet sy die
hele gehoor
Ek sien toe dis sproetjies wat harte so
bekoor

Chorus:

En ek sê: 'sproetjies, liefling, dear's n
reënboog in jou oë
Onthou jy nog die parkie en die trane in jou
oë?
Sproetjies, jy's pragtig', en ek hou haar teen
my vas
Sy sê: 'ek wens ek kon my deur jou oë sien
Ek wens ek kon my deur jou oë sien'

See also:

60
60.20
Caramell Allra Bästa Vänner Lyrics
Action Action Sleep Paralysis Lyrics