Stef Bos Die Taal Van My Hart Lyrics

Kijk de zon staat aan de hemel
Dit is het einde van de nacht
Ik was verdwaald in het donker
Ik vond mijn weg terug op de tast
Vroeger was ik rijk aan woorden
Ik ben verstild, ik ben veranderd
Maar mijn stem, mijn stem bleef branden
Dit is het vuur, jij mag je warmen

Hoor de taal van mijn hart
Hoor de taal van mijn hart
Ook al klink ik soms gebroken
Gebroken en verward
Dit is de taal van mijn hart

Ek het my spieëlbeeld sien val
Ek lê aan skerwe op die grond
Ek het myself leer ken
As heldin en as 'n hond
Daar is so min meer oor
Van al my woede en geweld
Want ek ken nou ook my donkere kant
Ek het vrede met myself

Want, ek sing die taal van my hart
Hoor die taal van my hart
En al klink ek soms gebroke
Gebroke en verward
Dit is die taal van my hart

Ik ben te nemen of te laten
Je mag van mij houden
Jy mag my ook haat
Ek is wie ek is
Dit is my wêreld
En dit is my stem

Mmmm
En al klink ek soms gebroke
Gebroke en verward
Dit is die taal van my hart
Dit is die taal van my hart
Dit is die taal van my hart

See also:

62
62.68
Oliver Dragojevic Vagabundo Lyrics
Alexis Y Fido Feat Hector, Wisin y Yandel, Arcangel y Zion Cinco Letras Lyrics