Jim Reeves Sarie Marais Lyrics

Sarie Marais
Traditional

My Sarie Marais is so ver van my hart,
maar 'k hoop om haar weer te sien.
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon,
nog voor die oorlog het begin.

O bring my terug na die ou Transvaal*,
daar waar my Sarie woon,
daar onder in die mielies by die groen doringboom,
daar woon my Sarie Marais.

O bring my terug na die ou Transvaal
daar waar my Sarie woon
daar onder in die mielies by die groen doringboom
daar woon my Sarie Marais.

Daar onder in die mielies by die groen doringboom
daar woon my Sarie Marais.
Toelichting:
De Afrikaanse versie van een oud Schots folksliedje Sweet Ellie Rhee uit een Studenten liedjesboek uit 1891. Zeer populair bij de toenmalige boeren commando's.

*Eén van de drie boerenrepublieken die hun onafhankelijkheid verloren in 1902.

©1996, 1997 Leon Hart

See also:

70
70.106
Boris Novković i Dino Dvornik Malo nas je, al' nas ima Lyrics
Jim Reeves Bet 'N Stille Uurtjie Lyrics