Retief Burger Alles vir my Lyrics

Ek staan vandag soos duisende voor my
Met 'n vuur hier in my hart voor U
Deur al die eeue heen is U naam besing
En saam met engele wil ek ook nou iets bring

My woorde is min, maar hier moet ek begin want U is...
Alles vir my
U is die lied hier op my lippe
U is die naam wat ek bely
U is alles vir my
U's my begin U is my einde
U's my weg U is my lewe

U is alles vir my, en U is genoeg

Ek weet dat U my elke lofsang hoor
Al wil twyfel die geloof in my kom smoor
Solank as wat ek leef sal ek U prys
Tot die dag wat ek ook veilig by U is

My woorde is min, maar hier moet ek begin want U is...
Alles vir my
U is die lied hier op my lippe
U is die naam wat ek bely
U is alles vir my
U's my begin U is my einde
U's my weg U is my lewe

U is alles vir my, en U is genoeg
En U is genoeg
En U is genoeg
U is genoeg vir my

U is, alles vir my
U is die lied hier op my lippe
U is die naam wat ek bely
U is alles vir my
U's my begin U is my einde
U's my weg U is my lewe

U is alles vir my, en U is genoeg
U is genoeg

See also:

76
76.77
Mull Historical Society Oh Mother Lyrics
Disney On The Open Road Lyrics