Fokofpolisiekar Swanesang Lyrics

die plafon bereik
die laaste toneel
van die eerste bedryf
deurlopende verdowing
wanorde en deurmekaar gesigte
dis al tradisie vir my

die oop pad
het sy tol ge-eis
om vinniger daar te kom
sal jy vinniger moet ry
om vinniger te lewe
maak jou vinniger dood

windgat
nikswerd

selfvoldaan verwerp
slagoffer van jou eie verbeelding
die droom het 'n nagmerrie geword
skuldig bevind
morele verkragting

10111
my brein krimp
en my hande vibreer
ligsku
en besig om te dehidreer
gistraand het 'n aborsie geraak
'n wettige verwydering
van potensiaal
my innige simpatie
goddank vir klank

windgat
nikswerd

See also:

78
78.108
Fokofpolisiekar Die seksuele revolusie Lyrics
Valerie Mark Ronson Lyrics