Jim Reeves Jim Reeves - Jy Is My Liefling Lyrics

Jy is my liefling en ek is so bly
Hier die tyd is verby
en jy wag nou vir my
Daar by jou woning sien ek weer die lug
En ek weet jy, my liefling, is terug

As die maan opkom oor die velde
En die sterretjies skyn in die lug
Dan voel ek so lief vir die wêreld
O ek weet my liefling is nou terug

Jy is my liefling en ek kom vanaand
Met die pad deur die land,
deur die hek by die rant
Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf
En jy hoor nou die draf van my perd

See also:

83
83.54
Juanes Minas Piedras(a duo con calamaro) Lyrics
Metropolis Metropolis - D.K.A Lyrics