Nicholis Louw Hier Naby Jou Lyrics

Ek laaik waar ons bly
As ons saam soontoe ry
Ek laaik waar ons bly
Hier

En ons soen so sag
Soen jou nek elke nag
Ons soen so sag
Hier

So fluister hello ek mis jou kom bietjie hier
Ek soek na jou hier binne my brand 'n vuur
Ek is verlief verlief op jou suddenly
Daar is net een plek waar ek wil wees
Hier naby jou

Ek laaik waar jy slaap
As jy slaap langs my

Hier naby jou, hier naby jou

See also:

86
86.88
Expulsados 11-Cancion para una princesa dormida Lyrics
Mago De Oz 05.- Mujer Amante Lyrics