Jim Reeves Nooentjie Van Die Ou Transvaal Lyrics

Nooientjie van die Ou Transvaal
Kikillus

As die awendskadus daal,
kom ek jou weer eendag haal:
jy's my nooientjie van die Ou Transvaal.

Ons sal wandel na die vlei,
onder sterreprag so vry
in ons hart sal ons liefde bly.

Deur die jare,
deur gevare,
sal jy jonk bly en kosbaar vir my.

Deur die jare,
deur gevare,
sal 'n glimlag my na jou toe lei.

Deur die jare,
deur gevare
sal 'n glimlag my na jou toe lei.

©1996, 1997 Leon Hart

See also:

89
89.93
Youssoupha feat Indila Dreamin Lyrics
Los Nocheros Nadie me habla de ti.- Lyrics