Klopjag Maak Gou Lyrics

Klopjag - Maak Gou
------------------

Intro: G C G D C Bm G G C F#m G Em F#m D C Bm G
Interlude: G C F#m G Em F#m D C Bm G
Vers 1, 2, 3 en 4: G C G D C Bm G

VERS 1:
kou solank die potlood wat ek vir jou gepos het
stuur groete vir Karin Zoid as julle paaie dalk mag kruis

Vers 2:
ek stuur vir jou 'n draadblom@hotmail.com

Vers 3:
gelukkig gaan die tyd gou vir jou verby
en gelukkiger vir my lyk of ek hierdie keer dalk my sin gaan kry

Interlude:

Vers 4:
weet, hierdie klopjag chords wat ek nou speel hier
hierdie E mineur, D, C en G gee ek vir jou
- so maak gou

Regdeur: G Em C D

maak gou, ek wag vir jou - maak gou

laat weet my watter trein, watter dag, watter stasie en peron
en sommer die naam van die kondukteur ook net vir in geval

en ek vra wat nou en jy praat te gou, want jy sê alweer jy mis my meer
en ek weet dis swaar, dis amper klaar, dis koud by jou en ek mis jou nou
- so maak gou, ek wag vir jou - maak gou

Woorde & musiek - John-Henry Opperman

See also:

110
110.78
Inspired By...Media Group Psalm 3 Lyrics
The Presets This Boy's In Love (Jori Hulkkonen remix) Lyrics