Dana Winner Droom van my geluk ( afrikaans Lyrics

Was ook verlief
verlore verdwaald
Nes 'n kind wat geen gevare ken
Altyd maar opsoek na jou
Die hele wereld deur met een groot wens

Maar net 'n went - jy's deel van my lewe
Maar net 'n mens - jy's deel van my
Jy was vir my die een droom
waarin ek kon glo

KOOR:
Want in jou oë as jy my aankyk
Sien ek die droom van my geluk
en elke keer as jy net saam met my lag
weet ek dat jy nooit weg sal gaan
dat ek jou nooit weg sal gaan

Jy is die wil
My wil om te gee
Jy is die rede vir my om te leef
en in die nag is ek ook somtyds bang
Die hemel weet hoe ek na jou verlang

Maar net 'n wens - jy het my leer lewe
Met elke lag - was jy by my
Jy praat die taal,
die taal wat së -
Jy's lief vir my

KOOR

BRUG:
Jy is die vrede
wat my hart na verlang
Houmyvas
Laat my nooit weer gaan

(SOLO)

KOOR

See also:

110
110.79
Various Magic Lyrics
Maxime Le Forestier Tant qu'il y aura des Pyrénées Lyrics