Foto Na Dans Oorywerige Gelowige Lyrics

'n Stofwolk van opgewondenheid word bederf deur die skreeugeluid
Oorywerige-gelowige.
Jy sal nie verstaan nie.

'n Dowwe glimlag, bleek gesig
Perspektief verminder, dowwe lig.
Jy sal nie verstaan nie.

Ek wil nie verval nie, maar dis uiters
Opwindend om julle almal so te sien.
Hoe lyk my oë, wat gaan ek, ek hierna verdien.

'n Swanger vrou, sluit 'n hoofstuk af
Haar denke rus, maar deur haar are draf
Besoedelde nektar, 'n leë skelet
Ek d___ dis tyd vir nog 'n gebed.

Met swaarde bespiegel sy hande gekleef.
Jy sal nie verstaan nie.

See also:

116
116.12
Infernoise Ritual Lyrics
David Guetta 05_Tomorrow can wait Lyrics