Foto Na Dans Die Wals Lyrics

Ek wil net vinnig slaap
My arms net staadig laat rus
Met 'n tydjie net stilte voel
Onder guster se hutte jou mus

Verbyderend teleurstelling
En skakel majsiene weerbraar
Met 'n glimlag op jou gemoed
Sal modder en vuil ooit vergaan
Die oggend lug kaal gan my
met my hande gesteek in 'n sak
Ek weet dis nie eitlik skerp nie
Vergewe my!

Ek wil net vinnig slaap
My arms net staadig laat rus
Vir 'n tydjie net stilte voel
Onder guster se hutte jou mus

Blinddoek net een van ons
Of drome droom wat kan vergoed
Met n' val wat my goed keer
Sonder seekry sonder enige bloed
Raak nou weg
En wakker word vinnig geraas
Moet liefde of in woede
Vir oulaas!

Ek wil net vinnig slaap
My arms net staadig laat rus
Vir 'n tydjie net stilte voel
Onder guster se hutte jou mus

See also:

116
116.12
Meho Puzić Ne plači majko Lyrics
Charles Aznavour Ed io tra di voi [Italiano] Lyrics