Foto Na Dans Die Ligte Skadu Lyrics

Staar nou na die muur en laat die sagte note loop.
Sy maak die deur toe en sluit haar oë.
Met 'n ligblou kleed en 'n ystervuis word die toekoms dikwels grys.
Sy word spesiaal gevra.

Asem uit en verwelkom die nag.
Dis donker, dis leeg, waar die skadu's vir haar wag.
Sy maak oop haar oë, hou vas haar prys, die eerste laaste lag.
Vlieg veilig, vlieg veilig, verf die skadu's wit vandag.

Terapeutiese gedagte verlig die soeke na 'n merk
En jy glimlag vir 'n toegevoude vlerk
'n Verhouding sonder trots.
Sy word spesiaal gevra.

See also:

116
116.12
Rebelde RBD Locura de amor Lyrics
Foto Na Dans met 'n laaste asem Lyrics