Foto Na Dans oorwining sonder prys Lyrics

'n Versie verduidelik 'n visie wat praat
Van 21 skotvrye stemme, hartseer en effens kwaad
'n storie vertel van 'n boodskap wat lui verteenwoordig my.

Verheerlik onafhanklikheid en groet met hande toe
Draai weg van konserwatiewes en vra nou hoe
Mense verheerlik honderd denke wat verwys na 'n oorwinning sonder prys.

'n Subkultuur van tekens, 'n groepie sonder naam.
'n Natuurlike verskynsel, 'n stigma wat vergaan
En verstaan van die betekenis van klanke wat sing, wie sal verlossing bring?

Verheerlik onafhanklikheid en groet met hande toe
Draai weg van konserwatiewes en vra nou hoe
Mense verheerlik honderd denke wat verwys na 'n oorwinning sonder prys.

Welkom my naamgenant die ontmoeting is 'n eer
Ek groet met 'n glimlag, van jou onsekerheid bekeer.
Ek wroeg, en ek veg, en ek skree vir 'n kans
'n kinderboekprentjie, 'n foto na dans.

See also:

116
116.12
Makes Me Wonder-MarieDigby Lyrics
Grupo de Baile Patchouli Lyrics