Straatligkinders Sien is glo ... jou keuse Lyrics

Leer my, leer my van liefde
Red my, red my van my vrese
Soms is dit goed om verkeerd te wees
Wil jy reg of gelukkig wees?
Of wil jy sien hoe kan ek wonde genees?
Jy was reg; dit kan genees

Sien is glo
So kies wat jy wil sien
Kies wat jy wil glo
Kies wat jy wil glo
As jy wil sien
Moet jy jouself verloor
Jy jouself verloor
Jy jouself verloor

Versterk, versterk my integriteit
Verhoog, verhoog my intimiteit
Bevestig nou my identiteit
Die antwoord op dit wat ek nou wil weet
Sal ek eendag tien teen een vergeet
Die antwoord lê in die verhouding

Sien is glo
So kies wat jy wil sien
Kies wat jy wil glo
Kies wat jy wil glo
As jy wil sien
Moet jy jouself verloor
Jy jouself verloor
Jy jouself verloor

Sien is glo
So kies wat jy wil sien
Kies wat jy wil glo
Kies wat jy wil glo
As jy wil sien
Moet jy jouself verloor
Jy jouself verloor
Jy jouself verloor

See also:

117
117.70
Enconcept Infinitive Without To Lyrics
Los Intocables ft. Kumbia King Fuiste mala con mi corazon Lyrics