Steve Hofmeyer Steve Hofmeyer - Maak die bulle almal bokke Lyrics

My diagnose is 'n shocker
Daar's probleme met die bokke
Vlieg 'n trainer uit Marocco
Fire almal en die kokke
En leer die res 'n bietjie sokker
Maar maak die Bulle almal Bokke...

Gee die kaalkopleeu lokke
Leen die Sharks hengelstokke
Skenk die Stormers al jou rokke
Maak die fluitjies almal klokke
Want 'n ref is maar 'n bogger
Maar maak die Bulle almal Bokke...

Kyk hoe pragtig is die manne
Kyk 'n mooi en ontspanne
Hulle hol soos koekepanne
Hulle tel mekaar se tande
Baie lus maar onbetrokke
Ag maak die Bulle almal Bokke...

See also:

118
118.6
Offspring What Hapened To You Lyrics
Diamonds in my heart Lyrics