Bok Van Blerk & Robbie Wessels Ons Vir Jou Suid Afrika Lyrics

Ons kom uit die noorde, ons kom uit die suid
Vereenig die bul, vereenig die leeus
Selfs die storms van wyd.

Ons kom uit die ooste, trek saam uit die wes.
Die haai langs die cheetah, gee altyd sy bes.

Ons vir jou Suid-Afrika....
Ons vir jou Suid-Afrika....

Gee nie om wie voor ons staan, soos 'n rots
Staan 'n nasie saam. ons vir jou Suid-Afrika.

En bring al jou mense, bring saam elke kind,
Die man op die straat, die dokter die raad,
Elkeen sal hom daar vind.

Sien jy ons helde...span saam op die veld.
Sal veg tot die einde, om 'n nasie te smelt.

Ons vir jou Suid-Afrika....
Ons vir jou Suid-Afrika....

Gee nie om wie voor ons staan, soos 'n rots
Staan 'n nasie saam. ons vir jou Suid-Afrika.

Gee nie om wie voor ons staan, soos 'n rots
Staan 'n nasie saam. ons vir jou Suid-Afrika.

Ons vir jou Suid-Afrika....
Ons vir jou Suid-Afrika....

Gee nie om wie voor ons staan, soos 'n rots
Staan 'n nasie saam. ons vir jou Suid-Afrika.

Ons vir jou Suid-Afrika....
Ons vir jou Suid-Afrika....

See also:

120
120.5
Prism Mirror Man Lyrics
Ricardo Montaner. No me puedo aguanta Lyrics