Dozi Op My Ou Ramkietjie Lyrics

Op my ou ramkietjie
met nog net een snaar
speel ek in die maanlig
deurmekaar

As die maan my aanhoor
en die sterretjies knik
dan speel ek kordaat voort
in my skik

Op my ou ramkietjie
met nog net een snaar
speel ek in die maanskyn
deurmekaar

See also:

122
122.49
Sarah Brightman HAREM (live at the harem world tour) Lyrics
Zara Bulut Bulut Üstüne Lyrics