Dozi Diep Spore Lyrics

Waar jy by my verdwaal het,
jou vas teen die hemel gestaar het,
het jy met jou bokkie oë
diep spore in my hart kom trap

KOOR:
En Bokkie jy weet waar waai die wind,
en Bokkie jy weet waar waai die wind
heen vanaand

En daar waar jy geloop het
mooi sketse van die lewe verkoop het,
pluk ek die sterre een vir een
en vermy ek die wêreld keer op keer

KOOR:(x2)

En Bokkie jy weet waar waai die wind
en Bokkie jy weet waar waai die wind
heen vanaand

See also:

122
122.49
The Xcerts Do You Feel Safe Lyrics
Jiskefet Haar In M'n Glas Lyrics