kurt darren vat my maak my joune Lyrics

Oh-ho-oh-ho.
Vat my, maak my joune.
Vat my, maak my joune.
Oh-ho-oh-ho.
Vat my, maak my joune.
Vat my, maak my joune.
Oh-ho-oh-ho.

Hier's ek nou.
Vat my, maak my joune.
Wens jy wil.
Vat my, maak my joune.

Daar's 'n huppel in my stap en 'n jeuk wat ek wil krap vanaand.

Hier's ek nou.
Vat my, maak my joune.
Wens jy wil.
Vat my, maak my joune.

Daar's gedagtes in my kop, dalk beland ek in die sop vanaand.

Stuur vir my 'n brief op 'n perd se rug.
Stuur vir my 'n soen en el bou 'n brug.
Stuur vir my jou hart en klop aan my deur.
Dan pak ek gou my tas en jy sien my weer.

Gee vir my 'n rede om terug te gaan.
Gee vir my 'n glimlag dan lag ek saam.
Gee vir my 'n bietjie, ek gee jou meer.
Dan pak ek gou my tas en jy sien my weer.

Hier's ek nou.
Vat my, maak my joune.
Wens jy wil.
Vat my, maak my joune.

Daar's 'n huppel in my stap en 'n jeuk wat ek wil krap vanaand.

Hier's ek nou.
Vat my, maak my joune.
Wens jy wil.
Vat my, maak my joune.

Daar's gedagtes in my kop, dalk beland ek in die sop vanaand.

Bring vir my die reën en ek bou 'n dam.
Bring vir my stroompie wat see toe gaan.
Bring vir my jou trane al maak dit seer.
Dan pak ek gou my tas en jy sien my weer.

Maak vir my 'n rympie, ek sal dit leer.
Maak vir my paadjie, ek sal dit deel.
Maak vir my 'n hoedjie met 'n pou se veer.
Dan pak ek gou my tas en jy sien my weer.

Hier's ek nou.
Vat my, maak my joune.
Wens jy wil.
Vat my, maak my joune.

Daar's 'n huppel in my stap en 'n jeuk wat ek wil krap vanaand.

Hier's ek nou.
Vat my, maak my joune.
Wens jy wil.
Vat my, maak my joune.

Daar's gedagtes in my kop, dalk beland ek in die sop vanaand.

Daar's 'n huppel in my stap.
'n Huppel in my stap.
'n Huppel in my stap.
Maak my joune ...

Gedagtes in my kop.
Gedagtes in my kop.
Gedagtes in my kop.
Ek is joune.

Oh-ho-oh-ho.
Oh-ho-oh-ho.
Oh-ho-oh-ho.

Hier's ek nou.
Vat my, maak my joune.
Wens jy wil.
Vat my, maak my joune.

Daar's 'n huppel in my stap en 'n jeuk wat ek wil krap vanaand.

Hier's ek nou.
Vat my, maak my joune.
Wens jy wil.
Vat my, maak my joune.

Daar's gedagtes in my kop, dalk beland ek in die sop vanaand.

Daar's gedagtes in my kop, dalk beland ek in die sop vanaand.

See also:

2
2.56
The Rolling Stones Heart Of Stone Lyrics
Amanda Perez Angel Lyrics