Leon Schuster Hi kommie Bokke Lyrics

Briiiing weer die bokke !
Prrrr, ai ai ai ja ja ja jaaaaaaaaaa !
Daaa kommie ref nou !
Voooeeeetsek, voooeetsek !
Hie kom Wallis,
Kiewies,
Ingilse,
Al die ander pampoene,
Maar waar's die kampioene ?

Hie kommie bokke, hie kommie bokke, Hoes !
Hie kommie bokke, hie kommie bokke, Hoes !
Hie kommie bokke, hie kommie bokke, Bring vir my die bok !
Hie kommie bokke, hie kommie bokke, Hoeka chaka!
Hie kommie bokke, hie kommie bokke, Hoeka chaka
Hie kommie bokke, hie kommie bokke
Hie kommie bokke, hie kommie bokke, Prrrr, ai ai ai ja ja ja jaaaaaaaaaa

En die manne van die Hane,
Kraai nie meer nie daar's net trane
En die manne van die Skotte,
Soek nog n whiskey vir die slotte.
En die manne van die Iere,
Plant net bomme by hul bure.
En die manne van die Rose,
Speel soos manne met narkose.
En die manne van die Wallis,
Het nie 'n clue nie waar die paal is.
En die manne van die Kiwi,
Het nie meer wind nie net n wee-wie.
En die manne van die Aussie,
Is getoor met tokkelossie.
En die manne van die Puma,
Het nou te doen met ons induna.

Kom die bokke, kom die bokke, hoeka chaka.
Kom die bokke, maak nou seker.
Kom die bokke, kom die bokke, hoeka chaka.
Bring weer vir ons die wêreld beker.

Tjo tjo bokke, tjo tjo bokke, hoeka chaka,
Ons hou van waar ons in '95 was.
Yebo GoGo, Yebo Gogo, hoeka chaka.
Druk nog 'n drietjie vir Oom Saailas.
Hey man you met die kangaroo,
For the bee ba ba in an Aussie suite.
For die man wat die bom, met die billabong.
For what I licka you black, vat die bikka bong.
En n shim en n shim en n shim wa bie
En n push en n push en n push a Wallabie.
For what I licka you black, vat die bikka bok.
Maak n ha, maak n ha, maak n ha ka kak.
Tokkelossie maak ha bang, laka san-go-ma,
En 'n Louis, was n leeu, met n bietjie baie wrig,
Vat n lyf, smyt hom uit, met affirmative.
En 'n popo hit a fan in a big SARFU,
Now let us do the Mexican wave, ooooiiih,

Hie kommie bokke, hie kommie bokke, Hoes !
Hie kommie bokke, hie kommie bokke, Hoes !
Hie kommie bokke, hie kommie bokke
Hie kommie bokke, hie kommie bokke

Kom die bokke, kom die bokke, hoeka chaka.
Kom die bokke, maak nou seker.
Kom die bokke, kom die bokke, hoeka chaka.
Bring weer vir ons die wêreld beker
Tjo tjo bokke, tjo tjo bokke, hoeka chaka,
Ons hou van waar ons in '95 was.
Yebo GoGo, Yebo Gogo, hoeka chaka.
Druk nog 'n drietjie vir Oom Saailas.

En die manne van die Hane,
Kraai nie meer nie daar's net trane
En die manne van die Skotte,
Soek nog n whiskey vir die slotte.
En die manne van die Iere,
Plant net bomme by hul bure.
En die manne van die Rose,
Speel soos manne met narkose.
En die manne van die Wallis,
Het nie 'n clue nie waar die paal is.
En die manne van die Kiwi,
Het nie meer wind nie net n wee-wie.
En die manne van die Aussie,
Is getoor met tokkelossie.
En die manne van die Puma,
Het nou te doen met ons induna.

See also:

20
20.22
Green Carnation 9-29-045 Lyrics
Teräsbetoni Sotureille Lyrics