Ray Dylan Jessica Lyrics

Jessie ek onthou toe ons nog kinders was
Daai sproete en daai dimpels wat so maklik lag
Drome gedroom in die lang gras by die vlei
Hoe ons eendag groot sou word
En altyd saam wees Jessie ek en jy

Jessica jy kan maar glo Jessie baby
Daar's geen ander een
Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou
Jessica dit was net ons op die strand
Toe die son sak ek onthou
Jessica kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel
As ek sê ek is op my knieë net oor jou
Jessica en toe dit lig word was jy warm om my gevou

Jessie ek onthou nog daardie eerste soen
Jou oë se bruin agter die paviljoen
Die wind die son jou mond
Jy het gevra of ek van jou hou
Ek lief jou Jessie my baby ek sê dit nou

Jessica... jy kan maar glo Jessie baby
Daar's geen ander een
Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou
Jessica dit was net ons op die strand
Toe die son sak ek onthou

Jessica kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel
As ek sê ek is op my knieë net oor jou
Jessica en toe dit lig word was jy warm om my gevou

Jessica

Jessica

Jessica
Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel
As ek sê ek is op my knieë net oor jou
Jessica en toe dit lig word was jy warm om my gevou
Jessica

See also:

29
29.45
Mortification Monks Of The High Lord Lyrics
Elton John Nikita - Elton John Lyrics