Jurie Els Hoe se mens dankie Lyrics

Hoe Sê Mens Dankie.

Ek onthou nog kon huis se kaal mure
Ek onthou hoe die kerslig kon speel
Deur die nag met sy donker droom ure
Met my ma het ek alles gedeel
Ek onthou nog die lig in haar oë
Ek onthou hoe sy altyd kon troos
My geleer van vertrou en van glo
Gehelp as ek seerkry -- Was sy altyd naby
My Ma sal veraltyd in herinnering leef.

KOOR
Hoe sê mens dankie -- Na soveel jare.
Hoe sê mens dankie -- Al is dit laat
Ek sal my ouers nooit ooit vergeet nie
Wie vir ek lief is , vergoed onthou.

Hoe vergeet mens die swaar en die seerkry
Deur te d___ aan die goeie wat was
Daar is soveel wat leef in gedagtes
In hul fotos wat lê in die kas
Kyk 'n slag rondom jou na die lewe
Jy sal sien almal jaag net verby
Gaan nou terug na goue 'n velede
Gaan vind weer jou vrede - Jou anker jou rede
En jy sal well sien hoe die wiel vir jou draai.

KOOR x 2

See also:

32
32.65
KANNER Y KEYNER LA MISMA MUJER Lyrics
Silvina Garre En blanco y negro Buenos Aires Lyrics