Bacchus Nel Oppie Plaas Lyrics

Volg kronkelpad tot aan die buitekant
Soos die kraai vlieg suid, le^ die plaas verblyding
Hieso het ek jou lief op die dam se wal
In 'n vierkanthuis bly ek en al my bra's

Oppie plaas,...oppie plaas
Ja, die boere wil ons vang
Die landlord wil ons uitskop
Oppie plaas,...oppie plaas
Jy's verlore in die wind, blommekind

Gevaarligte flikker tussen jou toonnaels
Die cabdriver in jou driveway en die hangman by jou voordeur
Maar se^ my, glo jy aan die pixies
Aan drome en drake en aan feetjies

Chorus

Dis vreemde vriende in my novilon-kombuis
En 'n general electric yskas wat laat nag nog suis
En op die stoof staan 'n pot vol kruie tee
Se^ my wat d___ jy van my nuwe idees

Chorus

Swart en wit tv, E-tv
En die plaaslyn is geknip so dit help nie ma bel nie
'n Silwer Hi-Fi wat heeldag lawaai
En dokter Hoffman sorg vir die smiles

Chorus

Bob Marley se gesig teen daai spierwit muur
En die fullmoon van 'n daggapyp wat die aand verlig
En op daai tafel speel ek en jy weer skaak
Is dit jou skuif? Check my uit my bra

Chorus

Daar le^ in my arms in daai blouste blouste kamer
En ek moet net vir jou se^: Dit was nooit my plan nie
Maar soos in die lewe is alles hier net tydelik
Jy's opsoek na liede, maar lus sal alles opfok

Volg kronkelpad tot aan die buitekant
Soos die kraai vlieg suid, le^ die plaas verblyding
Hieso het ek jou lief op die dam se wal
In 'n vierkanthuis bly ek en al my bra's

Chorus

See also:

34
34.49
Theatre Of Tragedy A Song By The Hearth?! Lyrics
JQ Ft Akon I Tried Lyrics