Imilonji Kantu Choral Society Die Stem Van Suid Afrika Lyrics

Uit die blou van onse hemel,
Vit die diepte van ons see.
Oor ons ewige gebergtes waar
Die kranse antwoord gee,
Deur ons ver-verlate vlaktes
Met die kreun van ossewa
Ruis die stem van ons geliefde,
Van ons land Suid-Afrika
Ons sal antwoord op jou roepstem,
Ons sal offer wat jy vra:
Ons sal lewe, ons sal sterwe
Ons vir jou, Suid-Afrika.

See also:

41
41.52
Kate Ryan Nos regards qui m'enflamment Lyrics
Maxeen Poison June Lyrics