Annelie Van Royen Luister Na Die Wind Lyrics

As jy aleen deur bosse stap
Die eensaamheid in jou hand kan vat
As die son die stilte stiller bak
Luister na die wind

Soos klipkop en soos doringbos
Die eenlingskap ken jy mos
Want daars dinge wat die wind vertel
Wat mense nooit kan se

Luister na die wind wat waai en skuur deur buffelgras
Luister na sy fluister praat soos riet selinder blaas
Na kant waters tussen blare van die bos en krimetart
En suffreen wat ons toevou in die nag

As ek alleen deur reigtes stap
En die beesies in die soetgras roep
As die stiltes tussen my en jou
Soos 'n bosveld stilte le

Verlange tussen my en jou
Le op die wind se vlerk
'n Groen duif koer, is dit jou stem
Of is dit net die wind

Luister na die wind wat waai en skuur deur buffelgras
Luister na sy fluister praat soos riet selinder blaas
Na kant waters tussen blare van die bos en krimetart
En suffreen wat ons toevou in die nag

Daars dinge wat die wind vertel
Wat mense nooit kan se
Die woorde wat in stiltes tussen my en jou kom le
Die wind vertel ons stories
Om oor ander kant weer lag

Luister na die wind
Luister na die wind

Daars dinge wat die wind vertel
Wat mense nooit kan se
Die woorde wat in stiltes tussen my en jou kom le
Daars dinge wat die wind vertel
Wat mense nooit kan se
Luister
Luister
Luister na die wind

See also:

41
41.68
Manowar My spirit lives on/The Power Lyrics
Anouk Losing My Religion (Live At Oosterpoort) Lyrics