Jim Reeves Die Ou Kalahari Lyrics

Die Ou Kalahari
Pretorius

Ver in die Ou Kalahari*, daar sing die Boere so:
Gee ons die Ou Kalahari, die Ou Kalahari bo!

Wyd lê die eind'lose vlaktes, kameeldoringboom en sand -
eensame, vreedsame ou wêreld: daar is ons Kalahari land!

Sonbesies sing in jou bosse, die hittige son te versmaai...
Rooi Afrikaner-osse** sien jy om elke draai...

Ver in die Ou Kalahari tot daar in die Molopo***:
Gee ons die Ou Kalahari - die Ou Kalahari bo!

Ver in die Ou Kalahari, tot daar in die Molopo:
Gee ons die Ou Kalahari - die Ou Kalahari bo!
Toelichting:
1) Jim Reeves vertaalde deze song in het Engels als: The Old Kalahari. Er bestaat ook en mixed versie half Afrikaans half Engels, van deze song.

2) *Een woestijn streek in het noordwesten van Zuid-Afrika in deze streek leven de Bosjesmannen.

3) **Een sterk inheems ossen ras.

4) ***Een door diamandwinning droog gevallen rivier die als een strook loopt door de Kalahari woestijn.

©1996, 1997 Leon Hart

See also:

44
44.54
Grupa tvog života 24 Milje Baći Lyrics
Ночные снайперы Папа 02 Lyrics