Jim Reeves Draf maar aan ou ryperd Lyrics

Draf Maar Aan Ou Ryperd
De Waal

Draf maar aan ou ryperd,
draf maar vinnig aan -
Neem die wye wapad
ver weg hiervandaan.

Daar in die stad is ons nie tuis nie -
ons praat 'n ander taal.
Op ons eie plasie
kan ons weer asemhaal.

Draf maar aan ou ryperd -
huis-toe moet ons gaan.

Daar in die stad is ons nie tuis nie -
ons praat 'n ander taal.
Op ons eie plasie
kan ons weer asemhaal.
Draf maar aan ou ryperd -
huis-toe moet ons gaan.

©1996, 1997 Leon Hart

See also:

44
44.54
Bratislaboy Stach Lyrics
Jean Schultheis Confidence pour confidence Lyrics