Jim Reeves In Die Skadu Van Ou Tafelberg Lyrics

In Die Skadu Van Ou Tafelberg
Bosman

Die son verrys oor die baai
waar die suid-oostewind waai -
'n Tafelkleed hang oor [Ou]* Tafelberg.

Ek sien in my drome
die silwerblaarbome
in die skadu van Ou Tafelberg.

Daar is 'n traan in my oog,
wat my verlange verhoog,
terug na die skadu van Tafelberg.

Ek hoop om vir altyd
te bly sonder afskeid
in die skadu van Ou Tafelberg.

Ek hoop om vir altyd
te bly sonder afskeid
in die skadu van Ou Tafelberg.
Toelichting:
*Jim Vergeet de Ou te zingen .

©1996, 1997 Leon Hart

See also:

44
44.54
Rhapsody The Magic Of The Wizard's Dream (English Version) Lyrics
stoned atmosphere 14. No soy nadie Lyrics