Jim Reeves Jij Is Mij Liefling Lyrics

Jy is My Liefling
Cooper/Cooper

Jy is my liefling en ek is so bly
hierdie tyd is verby en jy wag nou vir my.
Daar by jou woning sien ek weer die lig
en ek weet jy, my liefling, is terug.

As die maan opkom oor die velde
en die sterretjies skyn in die lug
dan voel ek so lief vir die wêreld -
O ek weet my liefling is nou terug.

Jy is my liefling en ek kom vanaand
met die pad deur die land, deur die hek by die rant.
Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf
en jy hoor nou die draf van my perd.
Toelichting:
Jim Reeves vertaalde deze song naar het Engels als: You Are My Darling.
Beschikbaar gesteld door Leon Hart

See also:

46
46.93
Hélène Ségara J'ai tendance à rêver Lyrics
Salaam Namaste Lyrics