Glaskas Verloor Myself Lyrics

Alles om my smelt in een
Wanneer ek weer sit en d___ alleen
En alles wat my pla word toegevou
en vrede begin ritmies klop
en my hart soos 'n dop hou
En ek voel asof ek verewig kan wegraak in die oomblik, wegraak in die oomblik, wegraak

En Partykeer verloor ek net myself in niks nie
En partykeer Verloor ek net myself
Partykeer versmoor ek in die reen
En alles raak weg
En alles raak weg

Ek wil in liefde verander in die lang stil aand
wanneer ek hardloop ek val deur die klanke
En ek sien niks
En ek voel net

'n duisend woorde, 'n duisend woorde

En ek voel asof ek verewig kan wegraak in die oomblik, wegraak in die oomblik, wegraak

En partykeer verloor ek net myself in niks nie
En partykeer verloor ek net myself
Partykeer versmoor ek in die reen
En alles raak weg
En alles raak weg

En partykeer raak ek net weg
En partykeer verdrink ek in jou trane

See also:

99
99.80
Melankonia Trajnkanzono Lyrics
Tania Maria Cry Me A River Lyrics