Fokofpolisiekar Bid Vir My Lyrics

Ek voel veilig as ek verlore is
Ek voel bang as ek lê
Vir daai man sonder naam
Wat op elke drumpel
Van elke deurkosyn staan

Fok jou,
Fok jou!
Ek fokken weet ek is verkeerd
Ten minste probeer ek om myself te oorreed
Dat daar iets beter vir ons is

Ek wil spontaan aan die brand slaan
Ek word konstant bewus gemaak
Waarheid en vrede het jy lankal uit my woordeskat gekrap
Ek fokken weet dit is verkeerd

Bid vir weerlig in die reën
Bid vir weerlig in die reën

Bid vir my
Bid vir my
Bid vir weerlig in die reën

See also:

41
41.33
Da Phenomena Nočem Te Nazaj Lyrics
Fokofpolisiekar Brand Suid-Afrika Lyrics