Fokofpolisiekar Brand Suid-Afrika Lyrics

Vir jou is daar nog messe wat wag
In die bosse buite jou huis in die nag
Ons sal mos veilig wees
Ons sal mos veilig wees
Ons hou ons gewetens skoon
Ons sluit toe die deur

Ons het petrol gevat
En ons het al ons brue af gebrand
Voordat ons aan die anderkant was
En ek besef nou
En ek besef nou eers

Bloed en yster bloed en grond
Bloed en olie bloed en grond
Bang en lui en desperaat
Daars niks iets onder die son nie
En in die skaduwee brand Suid-Afrka

Wat weet ek van eerlik wees
My gewete syfer deur my wakker lewe
Is hierdie ou man se geheue
En ek besef nou
En ek besef nou eers

Bloed en yster bloed en grond
Bloed en olie bloed en grond
Bang en lui en desperaat
Daars niks iets onder die son nie
En in die skaduwee brand Suid-Afrka

En ek besef nou
En ek besef nou eers
Die ossewabrandwag
Het gisteraand
Die munisipaliteit
OPGEBLAAS!

See also:

41
41.33
Fokofpolisiekar Bid Vir My Lyrics
Inuyasha Movie Four Seasons Lyrics